Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

wind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Verwaaid in die wind.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  wind   winde  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  windjie   windjies 
   
(lêer)
*
wind
  1. (weer) Die stroming van lug wat deur verskille in lugdruk veroorsaak word.
  2. (biologie) Gasvormige ontlasting uit die derms.
  1. Wind word in terme van rigting en spoed beskryf.
  2. Het jy 'nwind gelos?
«Dis alles purewind
Dis sommer 'n grootpratery.
«Hy is deur diewind
Hy is deurmekaar.
«Dit gaan voor diewind
Dit gaan voorspoedig.
«Hoë bome vang die meestewind
Vername persone word die meeste gekritiseer.
«Hy neem diewind uit my seile.»
'n Teenstander se planne laat misluk.
«Voet in diewind slaan.»
Weghardloop.
«Jou neus in diewind steek.»
Hoogmoedig wees.
«Kry diewind van voor.»
Met teenstand te doen kry.
«Wiewind saai, sal storm oes.»
Wie oproer veroorsaak, word dikwels die slagoffer daarvan.
  Vertalings:    wind
Engels:wind(en),breeze(en)
Nederlands:wind(nl)
  Vertalings:    wind
Engels:fart(en)
Nederlands:wind(nl),scheet(nl)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor wind.

Engels (en)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordwindwinds
Wind.
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige TydIwind
he, she, itwinds
Verlede Tydwound
Verlede Deelwoordwound
Teenwoordige Deelwoordwinding
Opwen.
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige TydIwind
he, she, itwinds
Verlede Tydwinded
Verlede Deelwoordwinded
Teenwoordige Deelwoordwinding
Winduit; winduit slaan;uitasem wees.

Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordwindmwinden 
Verkleinwoordwindjewindjes
Hulp:IPA: [ʋɪnd̥]
   
(lêer)
(weer)Wind; lugstroming.
(biologie)Wind; dermgas.
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd vanwinden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd vanwinden
  3. gebiedende wys vanwinden
1.: Ikwind.
2.:Wind je?
3.:Wind!
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=wind&oldid=221968"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp