Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

wet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  wet   wette  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  wetjie   wetjies 
  1. Reëls wat deur die regering daargestel is en deur almal gehoorsaam moet word.
  2. (wetenskap) Vaste prosesse in die natuur; reëls wat gebruik word om 'n verskynsel te verklaar.
  3. (religie) Religieuse voorskrifte en lewensreëls.
  1. As jy diewet oortree en gevang word, sal jy sal gestraf word.
  2. Volgens Newton se derdewet is daar vir elke aksie 'n gelyke maar teenoorgestelde reaksie.
  3. God het sywet op die berg Sinai aan Moses oorhandig.
  Vertalings:   
Engels:law(en)
Nederlands:wet(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=wet&oldid=203144"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp