Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

verlaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek verlaat 
Verlede Tyd ek  het verlaat     
ver•laat
  1. Weggaan van; agterlaat.
  2. In de steek laat.
  3. Reken; vertrou op.
  1. Die delegasieverlaat uit protes die vergadering.
  2. My God my God, waarom het U myverlaat?
  3. Ekverlaat my op my prokureur se hulp.
Kamer verlaat (toilet toe gaan).
  Vertalings:    verlaat
Engelsleave(en)
Nederlandsverlaten(nl)

Nederlands (nl)

  1. enkelvoud teenwoordige tyd vanverlaten
  2. gebiedende wys vanverlaten
1.: Ikverlaat.
1.: Jijverlaat.
1.: Hij, zij, hetverlaat.
2.:Verlaat!
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=verlaat&oldid=193481"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp