Movatterモバイル変換
[0]
ホーム
URL:
画像なし
夜間モード
Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Spesiale bladsye
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Bladsye vir uitgemelde redakteurs
leer meer
Bydraes
Bespreking
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Uitspraak
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Vertalings
1.3
Werkwoord
1.3.1
Voorbeeldsinne
1.4
Meer inligting
1.5
Verwysings
Wissel die inhoudsopgawe
vel
41 tale
Asturianu
Català
English
Esperanto
Español
Eesti
Suomi
Na Vosa Vakaviti
Føroyskt
Français
Galego
Hrvatski
Magyar
Ido
Íslenska
Italiano
日本語
Kurdî
Latina
Limburgs
Lietuvių
Malagasy
Nederlands
Norsk
Occitan
Polski
Português
Română
Русский
Sängö
Gagana Samoa
Shqip
Svenska
தமிழ்
ไทย
Türkçe
Tiếng Việt
Volapük
Walon
中文
閩南語 / Bân-lâm-gú
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Actions
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Laai QR-kode af
Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Menslike
vel
.
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
vel
velle
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
velletjie
velletjies
Uitspraak
(
lêer
)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
biologie
)
'n Uitwendige orgaan wat die grootste deel van 'n dier se liggaam bedek
Wat iets soos 1) bedek
Voorbeeldsinne
Die Eucerin AtoControl reeks bied verligting vir kinders se droë
velletjies
en restoreer die
vel
se sperfunksie wat verhoed dat ekseem weer opvlam.
[
1
]
Druk wors uit
velletjie
uit en meng alles saam.
[
2
]
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
skin
(en)
Nederlands
:
huid
(nl)
v
/
m
,
vel
(nl)
o
Tydvorm
Persoon
Woordvorm
Teenwoordige Tyd
ek
vel
Verlede Tyd
ek
het gevel
Teenwoordige deelwoord
vellend
Werkwoord
(kousatief) Doen val, omhak
Iets besluit en dit aankondig
Voorbeeldsinne
Gevelde
bome word op die bosvloer laat verrot of verbrand, wat meer emissies tot gevolg het.
[
3
]
Moenie oor iemand se optrede 'n oordeel
vel
voordat jy al die feite gesien of gehoor het nie.
[
4
]
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor vel.
Verwysings
↑
Stylvol
↑
foodloversrecipes
↑
FPC
↑
Kruispad
Ontsluit van "
https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=vel&oldid=214007
"
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 3
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Woorde met oudio in Afrikaans
Biologie in Afrikaans
Werkwoorde in Afrikaans
Soek
Soek
Wissel die inhoudsopgawe
vel
41 tale
Nuwe onderwerp
[8]
ページ先頭
©2009-2025
Movatter.jp