Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

toon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tone

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  toon   tone  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  toontjie   toontjies 
toon
  1. (anatomie) Een van die vyf lede aan die punt van die voet.
  2. (musiek) 'n Klank met 'n bepaalde herkenbare hoogte; trilling met 'n frekwensie.
  3. Manier waarop 'n mens praat; intonasie in die gesproke taal.
  1. Ek het mytoon gestamp.
  2. Die toonhoogte van die laertone word laer namate klankdruk toeneem.
  3. Die verkoopsman het 'n irriterendetoon.
Hy gee dietoon aan (neem leiding).
  Vertalings:   1. Een van die vyf lede van die voet
Engels:toe(en)
Frans:orteil(fr)
Nederlands:teen(nl)
  Vertalings:   2. 'n Klank met 'n bepaalde herkenbare hoogte
Engels:tone(en)
Nederlands:toon(nl)
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek toon 
Verlede Tyd ek  het getoon     
Wys; aandui; laat sien; duidelik maak.
Dittoon hoe moedig en bevoeg hy werklik was.
  Vertalings:    toon
Engels:show(en),display(en)
Nederlands:tonen(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=toon&oldid=198907"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp