Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

sluk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek sluk 
Verlede Tyd ek  het gesluk     
  1. Die handeling van slik; kos of vloeistof van die mond deur die keel na die maag laat gaan.
  2. Iets moeilik aanvaar; nie op 'n belediging reageer nie; verdra.
  1. Hysluk te veel vitamientablette.
  2. Sy moes maar die vernederingsluk.
’n Bitter pil om tesluk (moeilik om te verwerk).
  Vertalings:    sluk
Engels:swallow(en)
Nederlands:slikken(nl)
EnkelvoudMeervoud
  sluk   slukke  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  slukkie   slukkies 
Hoeveel mens met en sluk wegsluk; 'n teug.
Die hond gee net eensluk en sy kos is op. Hy neem toe 'nslukkie wyn.
Dis al 'n helesluk op die bottel (dit help baie).
  Vertalings:    sluk
Engels:gulp(en),mouthful(en)
Nederlands:slok(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=sluk&oldid=198843"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp