Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

skild

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] Krygers met skilde.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  skild   skilde  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  skildjie   skildjies 
skild
  1. (militêr) Harde plaat wat jy teen jou lyf hou om aanvalle af te weer (in die linkerhand gedra).
  2. (dierkunde) Harde dop;eksoskelet om die liggaam van sommige diere.
  3. 'n Heraldiese banier wat soos 'n skild lyk.
  4. 'n Trofee wat soos 'n skild lyk.
  1. Die krygers slaan met hul spiese teen hulskilde om die vyand te intimideer.
  2. Alle skilpaaie het 'n beenagtigeskild onder die maag (plastron), sowel as op die rug (die karapaks).
  3. Gewoonlik bestaan 'n akademiese instelling se wapen uit slegs 'nskild en 'n slagspreuk.
  4. Die Suid-Afrikaanse span het dieskild gewen.
«Hy voer iets in dieskild
Hy het geheime planne.
  Vertalings:    skild
Engels:shield(en),buckler(en),shell(en),carapace(en)
Nederlands:schild(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=skild&oldid=201502"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp