Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

skeikunde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  skeikunde   
skei•kun•de
Die wetenskap van materie en die interaksie daarvan met energie.
Skeikunde word tipies verdeel in verskeie hoofvertakkings, waaronder organiese en anorganiese chemie.

   Sinonieme

chemie

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor skeikunde.
  Vertalings:    skeikunde
Engels:chemistry(en)
Nederlands:scheikunde(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=skeikunde&oldid=204661"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp