Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

regeer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek egeer 
Verlede Tyd ek  het regeer   
Teenwoordige deelwoordregerende   
re•geer
(regering),(politiek) Uitoefening van politieke mag deur wette uit te vaardig en organisasies met bepaalde doelwitte in die lewe te roep.
'n Koning is 'n man wat 'n land as gevolg vanoorerwing regeer.
«Met 'n ystervuisregeer
Regeer onverbiddelik en wreed.
«Die hand wat die wieg skommel,regeer die wêreld.»
Moeders oefen die grootste invloed oor die wêreld uit.
  Vertalings:    regeer
Engels:rule(en),govern(en),reign(en)
Nederlands:regeren(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=regeer&oldid=199242"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp