Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

partikel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  partikel   partikels 
par•ti•kel
1. ’n Baie klein stukkie materie, ’n fragment.
2.(taalkunde) ’n Woordsoort wat nie verbuig nie, soos ’nvoorsetsel.
3.(fisika) Sinoniem vandeeltjie, ’n onderdeel van ’natoom; ’nelementêre partikel ofsubatomiese partikel.

   Sinonieme

deeltjie
  Vertalings:    partikel
Duits:Partikel(de),Redeteilchen(de)
Engels:particle(en)
Frans:particule(fr)
Nederlands:partikel(nl)
Russies:части́ца(ru) (tsjastitsa)
Turks:edat(tr),ilgeç(tr)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor partikel.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=partikel&oldid=199697"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp