Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

ouderdom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  ouderdom   ouderdomme 
ou•der•dom
  1. Leeftyd; aantal jare geleef; tyd waartydens iets of iemand bestaan.
  2. 'n Veral hoë leeftyd.
  1. Dis ongeskik op 'n vrou seouderdom so weg te gee.
  2. Ouderdom is nie vir sussies nie!
  Vertalings:   
Engels:age(en)
Nederlands:ouderdom(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=ouderdom&oldid=197412"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp