Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

ontwerp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  ontwerp   ontwerpe  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  ontwerpie   ontwerpies 
Skets of plan wat wys hoe iets gaan lyk as dit klaar is.
Gerard Moerdyk is veral bekend vir dieontwerp van die Voortrekkermonument.
  Vertalings:   
Engels:design(en)
Nederlands:ontwerp(nl)
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek ontwerp 
Verlede Tyd ek  het ontwerp     
Bedink en op papier uitwerk.
Die bekende modehuiseontwerp altyd ekstravagante klere.
  Vertalings:   
Nederlands:ontwerpen(nl)
Engels:design(en)

Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordontwerpoontwerpen 
Verkleinwoordontwerpjeontwerpjes
Hulp:IPA: [ɔnt.ˈʋɛrp]
   
(lêer)
ont•werp
Ontwerp
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd vanontwerpen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd vanontwerpen
  3. gebiedende wys vanontwerpen
1.: Ikontwerp.
2.:Ontwerp je?
3.:Ontwerp!
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=ontwerp&oldid=214814"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp