Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

onderarm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Onderarm.
1= kop,2= gesig,3= nek,4= skouer,5= bors,6= nael,7= buik,8= lies,9= penis,10= dybeen,11= knie,12= been,13= enkel,14= voet,15= boarm,16= elmboog,17= onderarm,18= pols,19= hand

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
 onderarm  onderarms  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  onderarmpie   onderarmpies 
on•der•arm
(anatomie) Die onderste gedeelte van die arm tussen die elmboog en die hand.
In vuisbal mag die bal net met die vuis ofonderarm geslaan word.
  Vertalings:    onderarm
Engels:forearm(en)
Nederlands:onderarm(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=onderarm&oldid=206174"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp