Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

nek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
1= kop,2= gesig,3= nek,4= skouer,5= bors,6= nael,7= buik,8= lies,9= penis,10= dybeen,11= knie,12= been,13= enkel,14= voet,15= boarm,16= elmboog,17= onderarm,18= pols,19= hand

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
 nek  nekke  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  nekkie   nekkies 
Beeldboek

Druk op die beeld se skakels.

  1. (anatomie) Die deel van 'n mens of dier wat diekop met dielyf verbind.
  2. Deel van 'n kledingstuk waardeur 'n mens se nek pas.
  3. Deel van 'n voorwerp wat dunner as die res is.
  1. Mynek is seer.
  2. Die hemp senek is te nou.
  3. Die bottel senek het gebreek.
  Vertalings:   
Engels:neck(en)
Esperanto:kolo(eo)
Nederlands:nek(nl)

Nederlands (nl)

Beeldboek

Druk op die beeld se skakels.

Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=nek&oldid=214934"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp