Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

mynbou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Oopgroefmyn.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  mynbou   
myn•bou
Die aktiwiteite en prosesse om delfstowwe te ontgin.
Modernemynbou behels die prospekteer vir ertsdraende rots, ontleding van die winspotensiaal, ekstraksie van die benodigde stowwe en laastens die opruim en rehabilitasie van die omgewing nadat die mynaktiwiteit gestaak is.
  Vertalings:    mynbou
Engels:mining(en)
Nederlands:mijnbouw(nl)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor mynbou.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=mynbou&oldid=209430"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp