Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

motor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Motor of kar.
[3] V6-motor van 'n motorvoertuig.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  motor   motors  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  motortjie   motortjies 
EnkelvoudMeervoud
  motor [3]   motore  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  motortjie   motoortjies 
mo•tor
IPA:[moˈtor moˈtors motoˈre]
  1. 'n Motorvoertuig ofkar; voertuig met drie of meer wiele, 'n enjin en bakwerk.
  2. 'n Elektriese toestel wat elektrisiteit gebruik om draaibeweging te veroorsaak om iets te laat draai.
  3. 'n Masjien wat 'n voorwerp aandryf deur 'n krag te veroorsaak wat gewoonlik tot beweging lei.
  1. 'nMotor word gewoonlik in 'n motorhuis of onder 'n motorafdak geberg as dit nie gebruik word nie.
  2. Hierdiemotor werk met wisselstroom.
  3. Twee van dievliegtuig semotore het uitgebrand.

   Sinonieme

1. outomobiel (verouderd), motorkar, motorvoertuig
3. enjin
  Vertalings:    motor
Engels: 1.vehicle(en), 2.motor(en)
Japannees:(ja)
Nederlands:auto(nl)
Russies:машина(ru)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor motor.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=motor&oldid=215557"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp