Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

mol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Mol.
[2] 'n Mol.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  mol   molle  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  molletjie   molletjie 
mol
  1. (soogdiere)op WikispeciesTalpa europaea, insektivoor met 'n spits neus wat tonnels in die grond grawe.
  2. (musiek) Musieknotasie wat 'n verlaging met een halwe toon aandui.
  3. (chemie) SI-eenheid vir die hoeveelheid materie in 'n stelsel wat ewe veel deeltjies as die atome in 12 gram koolstof-12 bevat.
  1. 'nMol is besig om ons grasperk te verwoes.
  2. 'nMol verlaag die toonhoogte van ’n noot met een halftoon.
  3. Vir die elemente is die massa van 1mol goed bekend en word gewoonlik in die periodieke tabel weergegee.
  1. blindemol
  2. dubbelmol
  3. mikromol,molfraksie
«'n Berg van 'nmolshoop maak»
Iets erg oordryf; Van 'n klein werkie 'n reusetaak maak.
  Vertalings:   1. GenusTalpa
Duits:Maulwurf(de)m
Engels:mole(en)
Frans:taupe(fr)v
Nederlands:mol(nl)
  Vertalings:   2. Musiekteken
Duits:Be(de)o
Engels:flat(en)
Frans:bémol(fr)m
Nederlands:mol(nl)
  Vertalings:   3. SI-eenheid
Duits:Mol(de)o
Engels:mole(en)
Frans:mole(fr)v
Nederlands:mol(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=mol&oldid=203806"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp