Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

lig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sit dielig aan dat ons kan sien wat ons doen.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  lig   ligte  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  liggie   liggies 
  1. 'n Lamp of ander ligbron.
  2. Elektromagnetiese golwe wat met die oog waargeneem kan word (met 'n golflengte van 420-780nm).
Bloulig het die kortste golflengte van die primêre kleure.
inlig

   Antonieme

donker
  Vertalings:    lig
Engels:light(en)
Esperanto:lumo(eo)
Frans:lumière(fr)v
Nederlands:licht(nl)o
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek lig 
Verlede Tyd ek  het gelig     
  1. Om te skyn.
  2. Om op te tel.
  1. Lig asseblief hier met jou flits.
  2. Lig asb. die swaar sak op die tafel.
  Vertalings:    lig
Engels:shine(en),lift(en)
Nederlands:lichten(nl)
Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend  lig   ligte   ligs  
Vergrotend  ligter   ligters 
Oortreffend  ligste 


Nie swaar nie; weeg min.
Die sakkie is so lig, ek sal dit sommer self dra.

   Antonieme

swaar
  Vertalings:    lig
Engels:light(en)
Esperanto:malpeza(eo)
Nederlands:licht(nl)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor lig.

Nederlands (nl)

Hulp:IPA: [lɪχ]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd vanliggen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd vanliggen
  3. gebiedende wys vanliggen
1.: Iklig.
2.:Lig je?
3.:Lig!
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=lig&oldid=215551"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp