Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

lieg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek lieg 
Verlede Tyd ek  het gelieg     
Sê wat nie die waarheid is nie.
«Hylieg asof dit gedruk staan.»
Leuens goed inmekaar vleg.
«Sylieg soos 'n tandetrekker.»
'n Baasleuenaar wat onbeskaamd lieg.
«Iemand die nek vollieg
Iemand deeglik belieg.
«Liewer bieg aslieg
Dis beter om met die waarheid uit te kom as om verder te lieg.
«Van hoor en sê,lieg mens veel.»
Deur oorvertel word baie onwaarhede versprei.
  Vertalings:   
Engels:lie(en)
Frans:mentir(fr)
Nederlands:liegen(nl)
Russies:лгать(ru)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=lieg&oldid=201918"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp