Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

kopiereg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die kopieregsimbool word gebruik as kennisgewing dat 'n werk onderhewig is aan beskerming onder kopiereg.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  kopiereg   kopieregte 
ko•pie•reg
'n Eksklusiewe reg tot die reproduksie, publikasie en verkope van 'n werk.
In Suid-Afrika wordkopiereg gereël deur die Wet op outeursreg en word die tydperk waarvolgens die beskerming voor geldig is gedefinieer as 50 jaar na die eerste bekendstelling aan die publiek of 50 jaar na die afsterwe van die outeur indien die werk nie tydens die outeur se leeftyd gepubliseer is nie.

   Sinonieme

outeursreg
  Vertalings:    kopiereg
Engels:copyright(en)
Nederlands:copyright(nl)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor kopiereg.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=kopiereg&oldid=200393"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp