Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

kapitaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  kapitaal   kapitale 
ka•pi•taal
  1. 'n Groot bedrag; som geld wat iemand besit en waarop rente verdien word.
  2. Bedrag geld wat vir 'n onderneming of saak benodig word.
  3. Nie-geldelike bates (soos menslike of kulturele kapitaal).
  1. Die privaat besit vankapitaal oefen 'n belangrike invloed uit op die manier waarop hulpbronne in 'n vryemarkekonomie toegewys en aangewend word.
  2. Hoeveelkapitaal benodig ons om die onderneming van die grond af te kry?
  3. Die eerste vorm van erfenis is die erf van kulturelekapitaal (byvoorbeeld spraakstyl, hoër status van sosiale sirkels en estetiese voorkeure).
  Vertalings:    kapitaal
Engels:capital(en)
Nederlands:kapitaal(nl)
Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend  kapitaal   kapitale   
Betreffende geld en besittings.
'n Aansienlikekapitale uitleg word benodig om besighede wat werksgeleenthede skep op die been te bring.
  Vertalings:    kapitaal
Engels:capital(en)
Nederlands:kapitaal(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=kapitaal&oldid=199441"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp