Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

jakkals

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Rooijakkals.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
 jakkals  jakkalse 
   
(lêer)
jak•kals
  1. (soogdiere) 'n Hondagtige roofdiere in die familieop WikispeciesCanidae.
  2. (figuurlik) 'n Listige, skelm persoon.
2. Hy is 'n regte, geveinsdejakkals.
«Jakkals trou met wolf se vrou.»
As dit terselfdetyd reën en sonskyn.
  Vertalings:   
Engels:jackal(en)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor jakkals.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=jakkals&oldid=223198"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp