Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

internet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Internet.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  internet   internette 
Samestelling vannet (verkorting virnetwerk) met die voorvoegsel inter- (van die Latynse inter, “tussen”).
in•ter•net
  1. (rekenaarwetenskap) Enige rekenaarnetwerk wat met die internetprotokol (IP) kommunikeer (dus van IP-tegnologie gebruik maak).
  2. 'n Wêreldwye netwerk vanrekenaars met 'n gemeenskaplik gestandaardiseerde protokol (die IP-protokol).
  1. Dit is moontlik om honderdeinternette met mekaar te verbind sonder om van die publieke Internet gebruik te maak.
  2. Een van die bydraende faktore tot dieinternet se sukses is waarskynlik dat dit in sy geheel aan niemand behoort nie en kommunikasie daarop feitlik onbeperk is.
Internet word soms met 'n hoofletter geskryf om aan te toon dat dit dié Internet is, wat uit talle kleiner internette (met 'n kleinletter) saamgestel is. Talle publikasies skyf dit egter met 'n kleinletter, gewoonlik in nie-vakgerigte publikasies waar die onderskeid nie getref of verstaan word nie.
Internet
  Vertalings:    internet
Nederlands:internet(nl)
Engels:internet(en)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor internet.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=internet&oldid=203324"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp