Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

insek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Insekte.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  insek   insekte  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  insekkie   insekkies 
in•sek
'n Geleedpotige diertjie met drie paar pote, met geen, een of twee paar vlerke.
Kenmerkend vaninsekte is hulle ses pote en sommigeinsekte het ook 'n duidelike eksoskelet.

   Hiponieme

by,kriek,mot,sikade,vlieg
insekdoder
  Vertalings:   
Engels:insect(en)
Esperanto:insekto(eo)
Nederlands:insect(nl)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor insek.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=insek&oldid=214087"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp