Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

heup

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Heupbeen.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  heup   heupe  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  heuppie   heuppies 
heup
  1. (anatomie) 'n Deel van beide sykante van die menslik liggaam, op die hoogte van die heupgewrig, waar die bobeen met die lyf verbind is.
  2. (anatomie) Die heupgewrig.
  1. 'n Swaard word tipies in 'n skede op dieheup gedra.
  2. Syheup is gister vervang.
Iemandheup en skenkel slaan (vernietigend aanval).
  Vertalings:    heup
Engels:hip(en),haunch(en)
Frans:hanche(fr)
Nederlands:heup(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=heup&oldid=198453"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp