Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

hand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hande.
1= kop,2= gesig,3= nek,4= skouer,5= bors,6= nael,7= buik,8= lies,9= penis,10= dybeen,11= knie,12= been,13= enkel,14= voet,15= boarm,16= elmboog,17= onderarm,18= pols,19= hand

Afrikaans (af)

Sedert die 8ste eeu asande- en sedert die 10de ashendi (meervoud: hande) inOudnederlands bekend. Dit kom vanProto-Germaans *handu-, 'n u-stam wat later 'n i-stam geword het. Daar is geen verwante woorde in ander takke vanProto-Indo-Europees bekend nie en dit is waarskynlik 'n substraatwoord.[1]
EnkelvoudMeervoud
 hand  hande  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  handjie   handjies 
IPA:[ɦɑnt],meervoud:[ˈɦɑn(d)ə]
هَنْدْ ,meervoud:هَنْدِی
hant,meervoud:, hanne, hande
Liggaamsdeel van 'n mens met vyf vingers, gebruik om mee te vat en werk.
Die pianis bespeel sy instrument met sy vaardigehande.

   Meronieme

vinger,duim.

   Holonieme

arm,liggaam.

   Hiponieme

regterhand,linkerhand
  Vertalings:    hand
Duits:Hand(de)
Engels:hand(en)
Esperanto:mano(eo)
Faroëes:hond(fo)
Frans:main(fr)v
Fries (Westerlauwers-):hân(fy)g
Goties:𐌷𐌰𐌽𐌳𐌿𐍃(got) (handus)
Interlingue:manu(ie)
Jiddisj:האַנט (hant)(yi)
Kasjoebies:rãka(csb)
Klingon:ghop
Latyn:manus(la)
Luxemburgs:Hand(lb)
Nederlands:hand(nl)
Sweeds:hand(sv)
Turks:el(tr)
Turks (Osmaans):ال(osm) (el)
Venda:tshanḓa
Volapük:nam(vo)
Xhosa:isandla
Zoeloe:isandla(zu)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor hand.

Engels (en)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordhandhands
IPA:
Suid-Afrikaans:,Brits:,Amerikaans:[hænd],meervoud:[hændz]
(anatomie)Hand

Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordhandv/mhanden 
Verkleinwoordhandjehandjes
Hulp:IPA: [ɦɑnt]
   
(lêer)
(anatomie)Hand

   Hiponieme

linkerhand,rechterhand

   Meronieme

vinger.
handig,handzaam


Sweeds (sv)

NaamvalEnkelvoudMeervoud
OnbepaaldBepaaldOnbepaaldBepaald
Nominatiefhandghandenhänderhänderna
Genitiefhandshandenshändershändernas
IPA:[hand],bepaald:[ˈhandən];meervoud:[˅hɛndər],bepaald:[˅hɛndəɳa]
(anatomie)Hand
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=hand&oldid=210908"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp