Movatterモバイル変換
[0]
ホーム
URL:
画像なし
夜間モード
Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Spesiale bladsye
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Bladsye vir uitgemelde redakteurs
leer meer
Bydraes
Bespreking
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Vertalings
1.3
Werkwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Vertalings
2
Nederlands (nl)
Wissel Nederlands (nl) subafdeling
2.1
Uitspraak
2.2
Selfstandige naamwoord
2.2.1
Betekenisse
2.2.2
Voorbeeldsinne
2.2.3
Eienskappe
2.2.4
Afgeleide woorde
Wissel die inhoudsopgawe
gebied
20 tale
العربية
English
Eesti
Suomi
Français
Magyar
Bahasa Indonesia
Ido
Italiano
Kurdî
Кыргызча
Limburgs
Nederlands
Polski
Русский
Sängö
Тоҷикӣ
ไทย
Tagalog
中文
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Actions
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Laai QR-kode af
Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
gebied
gebiede
Woordafbreking
ge•bied
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Deel van die aardoppervlak; deel van 'n land/provinsie/stad/dorp; streek.
(
figuurlik
)
'n Bepaalde vak van die onderwys, kunste of wetenskap; 'n reeks verwante sake/aktiwiteite.
Voorbeeldsinne
Die Namibwoestyn is 'n dorre
gebied
.
Dié professor is kundig op die
gebied
van taalkunde.
Vertalings
Vertalings:
Engels
area
(en)
,
region
(en)
,
territory
(en)
Nederlands
gebied
(nl)
Tydvorm
Persoon
Woordvorm
Teenwoordige Tyd
ek
gebied
Verlede Tyd
ek
het gebied
Werkwoord
Betekenisse
Beveel; gelas; 'n dwingende opdrag gee.
Voorbeeldsinne
Die stout kind is
gebied
om die klas te verlaat.
Vertalings
Vertalings:
Engels
command
(en)
Nederlands
gebieden
(nl)
Nederlands (nl)
Uitspraak
Hulp:IPA
:
[
ɣ̊əˈbit
]
(
lêer
)
Enkelvoud
Meervoud
Naamwoord
gebied
gebieden
Verkleinwoord
gebiedje
gebiedjes
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Gebied
Voorbeeldsinne
«De Namibwoestijn is een dor
gebied
.»
Die Namibwoestyn is 'n dorre
gebied
.
Eienskappe
Onsydig. Telbaar.
Afgeleide woorde
staatsgebied
,
vakgebied
Ontsluit van "
https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=gebied&oldid=197827
"
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 6
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Figuurlik in Afrikaans
Werkwoorde in Afrikaans
Woorde in Nederlands van lengte 6
Woorde in Nederlands
Selfstandige naamwoorde in Nederlands
Soek
Soek
Wissel die inhoudsopgawe
gebied
20 tale
Nuwe onderwerp
[8]
ページ先頭
©2009-2025
Movatter.jp