Movatterモバイル変換
[0]
ホーム
URL:
画像なし
夜間モード
Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Spesiale bladsye
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Bladsye vir uitgemelde redakteurs
leer meer
Bydraes
Bespreking
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Uitspraak
1.2
Etimologie
1.3
Woordafbreking
1.4
Byvoeglike naamwoord
1.4.1
Betekenisse
1.4.2
Voorbeeldsinne
1.4.3
Spreekwoorde
1.4.4
Antonieme
1.4.5
Afgeleide woorde
1.4.6
Vertalings
Wissel die inhoudsopgawe
dik
34 tale
Azərbaycanca
Banjar
Zazaki
Ελληνικά
English
Esperanto
Español
Suomi
Français
Gàidhlig
Magyar
Bahasa Indonesia
Ido
Italiano
한국어
Kurdî
Кыргызча
Limburgs
Malagasy
Bahasa Melayu
Plattdüütsch
Nederlands
Norsk
Polski
Português
Русский
Svenska
Türkçe
Українська
Oʻzbekcha / ўзбекча
Tiếng Việt
Volapük
Walon
中文
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Actions
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Laai QR-kode af
Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
Trap
Predikatief
Attributief
Partitief
Stellend
dik
dik (dikke)
Vergrotend
dikker
Oortreffend
dikste
Bywoord
Oortreffend
knubbeldik, knippeldik,
knuppeldik, trommeldik
Uitspraak
(
lêer
)
Etimologie
Van
Nederlands
dik
, van
Middelnederlands
dicke
, van
Oudnederlands
*thikki
, van
Proto-Germaans
*þekuz
.
Woordafbreking
dik
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
Lywig; volgens verhouding 'n groot dwarsdeursnee hê; nie dun nie.
Vet wees; geset; nie skraal nie.
Opgeswel of opgehewe.
Die genoemde diepte tussen die twee kante hê.
Heg; naby mekaar; nie maklik deurdringbaar nie.
Nie vloeibaar of loperig nie; styf.
Oorversadig; te veel geëet.
Voorbeeldsinne
Sy het
dik
bene. Dis 'n
dik
woordeboek daai.
Daardie seun is regtig te
dik
. Die
dik
vrou het die koek gebak.
Sy oë is
dik
van die slaap. Haar voet is
dik
geswel.
Die takkie is een vinger
dik
.
Hulle is
dik
vriende! Die mis was gister
dik
.
Die sement is te
dik
aangemaak.
Ek is nou
dik
en oorbedien.
Spreekwoorde
Deur
dik
en dun (in alle omstandighede).
Te
dik
vir 'n daalder (darem te erg of te duur).
Hy het 'n
dik
vel (ongevoelig wees).
Sy het 'n
dik
nek (hoogmoedig wees).
Hy maak sy stem
dik
(hard, waarskuwend praat).
Sy het 'n
dik
bek (ontevrede en nukkerig).
Jy maak die pap te
dik
aan (oordryf).
Sy is
dik
vir my (kwaad vir my).
As die jakkals
dik
is, is die druiwe suur (as mens versadig is, proe kos nie meer lekker nie).
As die kat
dik
is, smaak die muis bitter (as mens versadig is, proe kos nie meer lekker nie).
As die pap te
dik
is, brand dit aan (hegte vriende kan in kwaaivriendskap ontaard; te veel van 'n goeie ding).
Antonieme
dun
Afgeleide woorde
dikbek
,
dikderm
Vertalings
Vertalings:
dik
Engels
:
thick
(en)
,
stout
(en)
,
swollen
(en)
Nederlands
:
dik
(nl)
Ontsluit van "
https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=dik&oldid=206824
"
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 3
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
Woorde met oudio in Afrikaans
Soek
Soek
Wissel die inhoudsopgawe
dik
34 tale
Nuwe onderwerp
[8]
ページ先頭
©2009-2025
Movatter.jp