Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

dialek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
 dialek  dialekte 
   
(lêer)
Van Griekse 'διάλεκτος', dialektos, "met mekaar praat".
di•a•lek
(taalkunde) 'n Variëteit van 'ntaal wat kenmerkend van 'n besondere groep van die taal se sprekers is; taalvariëteit met onderskeibare grammatikale, fonologiese en ander kenmerke.
Die term word meestal gebruik vir streekstaalpatrone, maar 'ndialek kan ook deur ander faktore, soos sosiale stand, bepaal word.
  Vertalings:    dialek
Engels:dialect(en)
Nederlands:dialect(nl)
Zoeloe:ulimi lwesifunda(zu)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor dialek.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=dialek&oldid=206816"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp