Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

deel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
 deel  dele  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
 deeltjie  deeltjies 
deel
Minder as die geheel; 'n stuk of porsie van iets groters.
Gauteng isdeel van Suid-Afrika.
  Vertalings:    deel
Koerdies:parçe(ku)
Engels:part(en),piece(en)
Nederlands:deel(nl)
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek deel 
Verlede Tyd ek  het gedeel     
  1. In twee of meer stukke splits.
  2. 'n Gedeelte kry; saam met ander gebruik.
  1. Deel die lekkers gelykop tussen julle.
  2. Ons deel 'n kamer.
  Vertalings:    deel
Engels:share(en),divide(en)
Nederlands:deel(nl)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=deel&oldid=204471"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp