Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

de

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Lidwoord
de
(verouderd) Verouderde vorm vandie.
Watde duiwel gaan hier aan.
My ma is nou goedde duiwel in.
Watde drommel soek sy hier?
  Vertalings:    de
Engels:the(nl)
Nederlands:de(nl)

Noors boekmaal (nb)

Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
ManlikVroulikOnsydig
Enkelvoud-en-a,
(tot 1938:)-en
-et
Meervoud-ene-ene-a,
(tot 1938:)-ene
Voor 'n byvoeglike naamwoord
ManlikVroulikOnsydig
Enkelvouddendendet
Meervoudde
IPA:[diː]
Die, enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.

Deens (da)

Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
GemeenslagtigOnsydig
Enkelvoud-en-et
Meervoud-ene
Voor 'n byvoeglike naamwoord
GemeenslagtigOnsydig
Enkelvouddendet
Meervoudde
IPA:[d̥i]
Die, meervoud van die bepaalde lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.

Limburgs (li)

ManlikVroulikOnsydig
Enkelvoudde,
  (voor klinkers, "d", "h" of "n":)
 d'n;
  (Heuvellands:)
 d'r
de't
Meervoudde
IPA:[]
Die, meervoud van die bepaalde lidwoordede en't.
(Voor "b", "c", "f", "g", "j", "k", "l", "m", p", "q", "r", "s", "t", "x", "y", "z":)die, enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord.
Die, enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoord.

Luxemburgs (lb)

EnkelvoudManlikVroulikOnsydig
Nominatief(voor spreekpouse, klinkers,
"d", "h", "n", "t" of "z":
)

den
 (origens:)
 de
d'd'
Datiefdemderdem
Akkusatief(voor spreekpouse, klinkers,
"d", "h", "n", "t" of "z":
)

den
 (origens:)
 de
d'd'
MeervoudAlle geslagte
Nominatiefd'
Datiefden
Akkusatiefd'
IPA:[]
Die, nomitief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoord.
(Voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":)den

Mennonieteduits (pdt)

EnkelvoudManlikVroulikOnsydig
Nominatiefdededaut
Datiefdäm,dändedäm,daut
Akkusatiefdändedaut
MeervoudAlle geslagte
Nominatiefde
Datiefde
Akkusatiefde
IPA:[]
Die, nominatief, datief en akkusatief meervoud van die bepaalde lidwoordede endaut.
Die, nominatief enkelvoud van die bepaalde manlike lidwoordde.
Die, nominatief, datief en akkusatief enkelvoud van die bepaalde vroulike lidwoordde.

Nederlands (nl)

EnkelvoudManlikVroulikOnsydig
Nominatiefdedehet,'t
Genitief
(verouder)
des,'sderdes,'s
Datief
(verouder)
denderhet,'t
Akkusatief
(verouder)
dendehet,'t
MeervoudAlle geslagte
Nominatiefde
Genitief
(verouder)
der
Datief
(verouder)
den
Akkusatief
(verouder)
de
IPA:
Nederlands:[]
Belgies:[], (voor klinkers en "h":)[dən]
  1. Die, nominatief meervoud van die bepaalde lidwoordede enhet.
Die, nomitief enkelvoud van die bepaalde manlike en vrouwlike lidwoord.

Sweeds (sv)

Ná 'n selfstandige naamwoord sonder byvoeglike naamwoord
GemeenslagtigOnsydig
Enkelvoud-en-et
Meervoud-na;-en
Voor 'n byvoeglike naamwoord
GemeenslagtigOnsydig
Enkelvouddendet
Meervoudde
IPA:[de(ː)], (geselstaal:)[dɔm]
Die, meervoud van die bepaalde lidwoord voor 'n byvoeglike naamwoord.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=de&oldid=184177"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp