Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

buik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Anatomiese afbeelding van die buik.
Die buik van 'n seun.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
 buik  buike 
Sedert die 8ste eeu inOudnederlands opgeteken asuuasbugo ("romp in die gras"). Dit kan asProto-Germaans *buk gerekonstrueer word, maar buite Germaans ontbreek dit inProto-Indo-Europees. Dit is waarskynlik 'n substraatwoord.[1].
buik
  1. (anatomie) Die buikholte met die organe daarin, o.a. diemaag,lewer,milt,derms,blaas en inwendige geslagsdele.
  2. Maag; voorste deel van die liggaam onder die bors en bo die dye.
  1. Deur die jare het ek los werkies gedoen – stokke opgetel, gekook vir vroue wie sebuike baie babas voortgebring het.[2]
  2. Die sekuriteitswag is in diebuik geskiet.
maag,abdomen,pens,lendene
buikdans,buikspraak,buikspreek
  Vertalings:    buik
Engels:belly(en),stomach(en)
Frans:ventre(fr)m
Latyn:abdomen(la)
Nederlands:buik(nl)
  1. Etymologiebank (nl)
  2. Die dag toe ek Jesus ontmoet hetFrank Viola, Mary DeMuth Christelike Uitgewersmpy, 2016,ISBN 1-4316-1622-2,ISBN 978-1-4316-1622-0
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=buik&oldid=215203"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp