Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

bang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend bang  bang   bangs  
Vergrotend banger   bangers 
Oortreffend bangste  
Gesubstantiveer
EnkelvoudMeervoud
  die bangste    
Intensiewe vorm
doodbang, doodsbang, haasbang, hondbang, lambang, vrekbang, yskoudbang
Hulp:IPA: [bɑŋ]
   
(lêer)
بَڠْ ,meervoud:بَڠِی
stellend:predikatief:بَڠْ ,attributief:بَڠْ ,partitief:بَڠْسْ
vergrotend:بَڠِرْ ,partitief:بَڠِرْسْ
oortreffend:بَڠْسْتِی


Bevrees, met angs vervul.


«Beterbang Jan as dooie Jan.»
Beter te versigtig as onverskillig te wees.
«Bang soos 'n bok vir 'n skoot hael.»
Baie bang wees.
  Vertalings:    bang
Duits:ängstlich(de),bange(de)
Engels:afraid(en),timid(en)
Frans:peureux(fr)
Indonesies:takut(id)
Nederlands:bang (nl)
Noors:redd(no)
Sweeds:rädd(sv)
Turks:korkak(tr),ürkek(tr),cesaretsiz(tr),cebin(tr)
EnkelvoudMeervoud
  bang   bange 
(Slaams:) die oproep tot die salaa (gebed) deur die bilal.

   Sinonieme

adhaan
  Vertalings:    bang
Albanees:ezan(sq)
Arabies:أذان (adhaan)(ar)
Bosnies:ezan(bs)
Bulgaars:езан(bg) (ezan)
Duits:Adhan(de)
Engels:adhan(en)
Japannees:アザーン(ja) (azān)
Oerdoe:اذان(ur) (azaan)
Persies (Wes-):اذان(fa) (azaan)
Russies:азан(ru) (azan)
Turks:ezan(tr)


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë  bang 
Verboë  bange 
(Vlaams voor klinkers en "h":)
bangen
Partitief  bangs 
(Vlaams:)
bang
Vergrotend
Onverboë  banger 
Verboë  bangere 
(Vlaams voor klinkers en "h":)
bangeren
Partitief  bangers 
(Vlaams:)
banger
Oortreffend
Onverboë  bangst 
Verboë  bangste 
(Vlaams voor klinkers en "h":)
bangsten
Bywoord
Oortreffend  het bangst(e) 
(Vlaams:)
het bangst
Verouderde verbuigings:bang (verbuiging)
IPA:
Nederlands:
stellend:onverboë:[bɑŋ],verboë:[ˈbɑŋə],partitief:[bɑŋs]
vergrotend:onverboë:[ˈbɑŋər],verboë:[ˈbɑŋərə],partitief:[ˈbɑŋərs]
oortreffend:onverboë:[bɑŋst],verboë:[ˈbɑŋstə]
bywoordelik:oortreffend:[ədˈbɑŋst(ə)]
Belgies:
stellend:onverboë:[bɑŋ],verboë:[ˈbɑŋə], (voor klinkers en "h":)[ˈbɑŋən]
vergrotend:onverboë:[ˈbɑŋəʀ],verboë:[ˈbɑŋəʀə], (voor klinkers en "h":)[ˈbɑŋəʀən]
oortreffend:onverboë:[bɑŋst],verboë:[ˈbɑŋstə], (voor klinkers en "h":)[ˈbɑŋstən]
bywoordelik:oortreffend:[ədˈbɑŋst]


Bang
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=bang&oldid=213714"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp