Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

arm

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Arm.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  arm   arms  
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  armpie   armpies 
arm
  1. (anatomie) Een van die boonste ledemate van 'n mens, wat van die skouer tot by die hand strek.
  2. Iets wat daaraan herinner, soos die arm van 'n stoel.
  1. Hy swaai syarm om die polisie se aandag te trek.
  2. Moenie jou kougom onder die stoel searm plak nie!
Hy kla met 'n wit brood onder diearm (kla onnodig).
Iemand onder diearm neem (ondersteuning bied).

   Meronieme

onderarm,bo-arm,hand

   Holonieme

liggaam
  Vertalings:    arm
Engels:arm(en)
Nederlands:arm(nl)
Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend  arm   arme   armes  
Vergrotend  armer   
Oortreffend  armste  
Bywoord
Oortreffend  brandarm 
  1. Niks of byna niks besit nie; behoeftig wees.
  2. Ellendig; beklaenswaardig.
  3. Swak bedeeld; met min of geen hulpmiddele.
  1. Die skool is in diearm deel van die stad geleë.
  2. Sy het diearme hond in 'n stikhete kar agtergelaat.
  3. Die plant groei besonder goed in diearm grond.

   Antonieme

ryk
Kinders is diearm man se rykdom (arm mense het soms baie kinders).
  Vertalings:    arm
Engels:poor(en)
Nederlands:arm(nl)

Meer inligting

SienWikipedia vir meer inligting oor arm.

Engels (en)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordarmarms
  1. (ledemaat)Arm.
  2. Wapen (veral in die meervoud).
Coat of arms.
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige TydIarm
he, she, itarms
Verlede Tydarmed
Verlede Deelwoordarmed
Teenwoordige Deelwoordarming
Bewapen.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=arm&oldid=213091"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp