Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wiktionary
Soek

af

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
af
  1. Na onder/benede.
  2. Weggaan; 'n plek verlaat.
  1. Hy ry van die bergaf.
  2. Hy hardloop van die ongelukaf.
  Vertalings:   
Engels:off(en)
Nederlands:af(af)
Bywoord
af
  1. Nie langer op of aan iets nie.
  2. Na onder.
  3. Vanaf; van waar begin is.
  1. Hy was die koppies af.

Nederlands (nl)

Hulp:IPA: [ɑf]
   
(lêer)
Voorsetselbywoord
af
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlikeraf
Nabyhieraf
Verafdaaraf
Betreklikwaaraf
Vraendwaaraf?
Onbepaaldergens af
Negatiefnergens af
Universeeloveral af
VoorsetselbywoordAf; naar benede; 'n plek verlatend; los
1.:Skeibare deel van 'n werkwoord
2.:Skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord
3.:Skeibare deel vanvanaf
4.:iets ~ zijn: nie langer iets wees nie
5.:as predikaatvolmaak
1.: Skeibare deel van 'n werkwoord, soosafwassen:
«Hij wast de kopjes en schoteltjesaf
Hy was die koppies en pierinkiesaf.
2.: Skeibare deel van 'n voornaamwoordlike bywoord, sooseraf:
«De deksel is er nietaf
Die deksel is nie daarvan af nie.
3.: Skeibare deel vanvanaf:
«Van zijn stoel af.»
Van sy stoel af.
4.:
«Hierdoor was hij politicusaf
Hierdeur was hy nie langer politikus nie.
5.:
«Die muziek was pragtig. Het was echt af!»
Daardie musiek het pragtig gewees. Dit was regtig volmaak!
Voorsetselbywoord. Dit vorm voornaamwoordlike bywoorde en skeibare werkwoorde maar dit besit geen ooreenkomstige voorsetsel nie.
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=af&oldid=198154"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp