'n Grammatiese getal wat veelvuldige items of individue aandui. In die meeste tale staan dit teenoor dieenkelvoud, in welke geval die meervoud twee of meer aandui. In tale wat oor diedubbele oftrippele getal beskik, dui die meervoud meer as die hoogste spesifieke getal aan.