Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Stofsuier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Stofpomp ("Dedusting pump") soos dit omstreeks 1906 bemark is
'n Stofsuier
DieElectrolux Trilobite, 'n robot-stofsuier.

'nStofsuier is 'n apparaat wat gebruik word om huise skoon te maak deur stof en ander vuilgoed op te suig. Meeste stofsuiers is van 'n sterkelektriese motor voorsien wat 'nsentrifugale pomp laat draai en dan 'n suigaksie veroorsaak. Die stof word gewoonlik in 'n stofsak of waterbak opgevang, wat af en toe skoongemaak moet word.

Die stofsuier is in ongeveer 1900 uitgevind, maar eers vanaf 1960 het stofsuiers so bekostigbaar geword dat hulle deur die massamark aanvaar is. Voor dit is matte meestal gevee of buite met 'n matklopper uitgeslaan.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband metStofsuier.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Stofsuier&oldid=1884862"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp