Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Hand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Linkerhand
Hande
Tupaia javanica, Homo sapiens

'nHand is die deel van die liggaam aan die einde van die arm. Dit word by die pols aan die arm geheg. Hande word gebruik om dinge te gryp en vas te hou.

Meestemense het twee hande, gewoonlik elk met vier vingers en 'n duim. Die binnekant van die hand is die palm. As die vingers styf toegebuig word vorm die hand 'n vuis. Die lede wat die harde buitenste deel van die vuis uitmaak word diekneukels genoem. Verskeie diere het ook hande, veral primate soosape enbobbejane.

Die woord "hand" word ook in kaartspeletjies gebruik om na 'n groepering van kaarte te verwys waaroor 'n speler beskik, maar wat die ander spelers nie kan sien nie.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband methands.
Sienhand in Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Hand&oldid=1974151"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp