Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Zoo City

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Zoo City
SkrywerLauren Beukes
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
TaalEngels
GenreWetenskapsfiksie
UitgewerJacana Media (Suid-Afrika)
Angry Robot (VK/VSA/Kanada)
Uitgegee1 Junie 2010 (Suid-Afrika)
2 September 2010 (VK)
28 Desember 2010 (VSA/Kanada)
MediumDruk (gebind & sagteband)
ISBN978-1-77009-818-3

Zoo City is 'n roman vanwetenskapsfiksie van dieSuid-Afrikaanse skrywerLauren Beukes (2010) wat in Suid-Afrika, dieVerenigde Koninkryk, dieVerenigde State enKanada gepubliseer is. Dit is in 2011 met dieArthur C. Clarke-prys bekroon vir beste vollengte wetenskapsfiksieroman.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Zoo_City&oldid=2531238"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp