Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Zululand-distriksmunisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafZoeloeland)
Suid-AfrikaZululand
Kaart van Suid-Afrika wat Zululand in KwaZulu-Natal aandui
ProvinsieKwaZulu-Natal
TipeDistriksmunisipaliteit
Munisipale kodeDC26
Plaaslike munisipaliteiteuPhongolo,AbaQulusi,eDumbe,Ulundi,Nongoma
HoofstadUlundi
BurgemeesterBlessed Gwala (ANC)
Grootste taleZoeloe,Afrikaans,Engels
Oppervlakte4 799 km²
Bevolking803 575(2011)

DieZululand-distriksmunisipaliteit is een van die 10 distriksmunisipaliteite vanKwaZulu-Natal. Die setel van die munisipaliteit is inUlundi. Die meeste inwoners in die munisipale gebied isZoeloesprekend. Die munisipaliteit se kode is DC26.

Geografie

[wysig |wysig bron]

Bure

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

[wysig |wysig bron]

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Plaaslike munisipaliteitKodeBevolking%
UlundiKZN266212 97226.47%
NongomaKZN265198 44724.67%
AbaQulusiKZN263191 02023.75%
uPhongoloKZN262119 78614.89%
eDumbeKZN26182 24110.22%

Demografie

[wysig |wysig bron]

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

TaalBevolking%
Zoeloe779 20696.86%
Afrikaans11 3821.41%
Engels5 2460.65%
Suid-Sotho2 2970.29%
Ndebele1 6840.21%
Xhosa1 1300.14%
Noord-Sotho9800.12%
Swazi9460.12%
Ander9160.11%
Tswana4090.05%
Tsonga1420.02%
Venda1280.02%

Geslag

[wysig |wysig bron]
GeslagBevolking%
Vroulik434 24453.98%
Manlik370 21246.02%

Etniese groepering

[wysig |wysig bron]
Etniese groeperingBevolking%
Swart788 55198.02%
Blank13 7691.71%
Kleurling1 5210.19%
Asiaties6150.08%

Ouderdom

[wysig |wysig bron]
OuderdomBevolking%
00 - 04103 54112.87%
05 - 09116 19314.44%
10 - 14119 92514.91%
15 - 19111 38313.85%
20 - 2469 6378.66%
25 - 2950 7396.31%
30 - 3440 5145.04%
35 - 3938 7394.82%
40 - 4433 6284.18%
45 - 4927 6973.44%
50 - 5421 7352.70%
55 - 5916 1252.00%
60 - 6416 8252.09%
65 - 6912 3091.53%
70 - 7411 6061.44%
75 - 796 3900.79%
80 - 844 9620.62%
85 - 891 3000.16%
90 - 946470.08%
95 - 994400.05%
100 plus1210.02%

Politiek

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae

[wysig |wysig bron]

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in dieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.

  • Bevolking 18 en ouer: 394 233 [49.01% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 218 270 [27.13% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 55.37% van die persentasie van die stemgeregtigdes
PartyStemme%
IVP169 02877.44%
ANC32 68814.98%
DA8 8314.05%
ACDP2 3791.09%
UDM1 0250.47%
VF+8450.39%
NNP5310.24%
OD4830.22%
Azapo3650.17%
PAC2310.11%
KISS2200.10%
UCDP2200.10%
PJC2100.10%
SOPA1880.09%
CDP1690.08%
TOP1670.08%
NA1600.07%
EMSA1550.07%
MF1520.07%
UF1410.06%
NLP820.04%
Totaal218 270100.00%

Bibliografie

[wysig |wysig bron]
  • Stander, P.P.: Zoeloeland. In: Ons Land. 'n Reeks van 65 praatjies uitgesaai in die Afrikaanse diens van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie van 1 September tot 16 November 1967.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
Gauteng
Metro's
Distrikte
KwaZulu-Natal
Metro's
Distrikte
Limpopo
Distrikte
Mpumalanga
Distrikte
Noord-Kaap
Distrikte
Noordwes
Distrikte
Oos-Kaap
Metro's
Distrikte
Vrystaat
Metro's
Distrikte
Wes-Kaap
Metro's
Distrikte
Metropolitaanse Munisipaliteite
Distriktsmunisipaliteite en
hul Plaaslike Munisipaliteite
Ugu
uMgungundlovu
uThukela
uMzinyathi
Amajuba
Zululand
Umkhanyakude
King Cetshwayo
iLembe
Harry Gwala
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Zululand-distriksmunisipaliteit&oldid=2611712"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp