Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Zhanjiang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Zhanjiang

湛江
Stad
Zhanjiang is in China
Zhanjiang
Zhanjiang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate:21°12′00″N110°24′00″O / 21.20000°N 110.40000°O /21.20000; 110.40000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieGuangdong
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeLiu Xiaohua (刘小华)
 • BurgemeesterWang Zhongbing (王中丙)
Oppervlak
 • Stad12 490 km2 (4 820 vk. myl)
Bevolking
 • Stad6 993 304
 • Digtheid560/km2 (1 500/vk. myl)
 • Metro
1 400 685
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
524000
Skakelkodes759
Webwerfzhanjiang.gov.cn

Zhanjiang (Chinees: 湛江) is 'n stad in dieChineseprovinsieGuangdong met 'n bevolking van 6 993 304 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van dieSuid-Chinese See regoor die eilandHainan geleë.

In1898 hetFranse troepe die stad beset en tot dieJapannese verowering tydens dieTweede Chinees-Japannese Oorlog in1943 beheer. In1946 is Zhanjiang weer aan China teruggegee en het sedertdien 'n ekonomiese groei ervaar.

Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Zhanjiang&oldid=2230931"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp