Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Zcash

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Zcash-logo.

Zcash is 'n gedesentraliseerde,oopbron-kriptogeldeenheid wat in2016 bekendgestel is. Dit het 'nblokketting-tegnologie genaamd "zk-SNARKs" (Zero-Knowledge Succinct Non-Interactive Arguments of Knowledge) en bied 'n hoër mate van privaatheid en anonimiteit in vergelyking metBitcoin.

Zcash is gebaseer op die Bitcoin-kode, het dieselfde hoeveelheid beperkte munte beskikbaar (21 miljoen) en is geskep deur Zooko Wilcox-O'Hearn en die Zcash Company, wat later na die Electric Coin Company hernoem is.

Sie ook

[wysig |wysig bron]

Bronne

[wysig |wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Tegnologie
Konsensus meganismes
Bewys van werk geldeenhede
Bewys van belang geldeenhede
Ander geldeenhede
Onaktiewe geldeenhede
Stabielemunte
Kriptogeld beurse
Ontbind
Verwante onderwerpe
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Zcash&oldid=2716215"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp