Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Yskap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Satellietfoto van die Antarktiese yskap.

'nYskap is 'n koepelvormige, aaneengeslote ysmassa met 'n groot omvang. Yskappe word van gletsers onderskei deurdat eersgenoemde bo-op die landskap lê en in prinsiep nie deur topografie beperk word nie. Daar is twee groot yskappe op die aarde, met name dieGroenlandyskap en dieAntarktiese yskap. Daar is ook 'n aantal kleiner yskappe, soos dieVatnajökull opYsland, dieHardangerjøkulen inNoorweë en dieAgassiz-yskap op Ellesmere-eiland in Arktiese Kananda.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Yskap&oldid=1887800"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp