| Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Xiangtan (Chinees: 湘潭) is 'n stad in dieChineseprovinsieHunan met 'n bevolking van 2 748 552 in 2010.
Die stad is geleë in die suidooste van China in die suide vanShangsha. Xiangtan is bekend as geboorteplek vanMao Zedong, Liu Shaoqi en Peng Dehuai, sommige van die stigters van die Kommunistiese Party van China.
|
|---|
| Internasionaal | |
|---|
| Nasionaal | |
|---|
| Geografies | |
|---|