Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Xcode

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Xcode
OntwikkelaarApple Inc.
Nuutste weergawe5.1 (5B130a)/ 10 Maart 2014
BedryfstelselMac OS X v10.3(Weerg. 1.x)
Mac OS X v10.4(Weerg. 2.x)
Mac OS X v10.5(Weerg. 2.5, 3.0, 3.1)
Mac OS X v10.6(Weerg. 3.2, 4.0)
Mac OS X v10.7(Weerg. 4.x)
OS X v10.8(Weerg. 4.4, 4.5, 4.6, 5.0)
OS X v10.9(Weerg. 5.1)
KategorieGeïntegreerde Ontwikkelingsomgewing (GOO)
LisensieEiendomsprogrammatuur met oopbronkompomente
WebbladXcode

Xcode is ’n Geïntegreerde Ontwikkelingsomgewing (GOO) wat ’n reeks programmatuurontwikkelingsinstrumente bevat wat deurApple Inc. geskep is om sagteware vir OS X en iOS te ontwikkel. Dit is vir die eerste keer in 2003 vrygestel en die nuutste stabiele vrystelling is weergawe 5.0 wat gratis beskikbaar is via dieMac-toepwinkel vir gebruikers vanMac OS X Lion enMac OS X Mountain Lion.[1] Geregistreerde ontwikkelaars kan die voorskouweergawe asook vorige weergawes van die reeks aflaai deur dieApple Developer-webblad.[2]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Mac-toepwinkel – Xcode" (in Engels). Apple. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 28 Maart 2016. Besoek op21 Desember 2011.
  2. (en)"Mac-ontwikkelingsentrum". Apple Developer. Besoek op31 Julie 2011.


Apple Inc.-programmatuur
Bedryfstelsels
Darwin ·Mac OS X (Openbare Beta · "Cheetah" · "Puma" · "Jaguar" · "Panther" · "Tiger" · "Leopard" · "Snow Leopard" · "Lion" · "Mountain Lion" · "Mavericks" · "Yosemite" · "El Capitan") ·iOS (weergawegeskiedenis)
Verbruiker
Professioneel
Gebundeld
Bediener
Ontwikkelaar
Gestaak
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieEngelse Wikipedia vertaal.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Xcode&oldid=2218047"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp