Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Wuppertal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Hierdie artikel handel oor die stad in Duitsland. Vir die Suid-Afrikaanse dorpie, sien gerusWupperthal.

Wuppertal

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 DeelstaatNoordryn-Wesfale
 Koördinate51°16′N7°13′E / 51.267°N 7.217°O /51.267; 7.217
 Stigting1 Augustus1929
 Stadstatus1 Augustus1929
 Oppervlakte: 
 - Totaal168,41vk km
 Hoogte bo seevlak160 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)349 470[1]
 - Bevolkingsdigtheid2 077/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 -SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterAndreas Mucke (SPD)
 Amptelike Webwerfwww.wuppertal.de
Kaart van Wuppertal

Wuppertal is 'n stad inNoordryn-Wesfale in die weste vanDuitsland, met 'n bevolking van 349 470 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 168,41 km². Die stad is op 1 Augustus 1929 uit die stedeElberfeld,Barmen, Ronsdorf, Cronenberg en Vohwinkel asBarmen-Elberfeld gestig en ná 'n referendum in 1930 in Wuppertal vernoem. Wuppertal is wêreldwyd bekend vir dieWuppertaler Schwebebahn, 'n hangspoorlyn, wat op 1 Maart 1901 asEinschienige Hängebahn System Eugen Langen geopen is.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op4 Oktober 2011.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wuppertal&oldid=2552590"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp