Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Wu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wu
吳語/吴语
Wúyǔ
Gepraat in:Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Japan Japan
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
ander Chinese oorsese gemeenskappe 
Gebied:Sjanghai,Zhejiang,Jiangsu,Anhui,Jiangxi,Fujian,Hongkong
Totale sprekers:80 miljoen[1]
Taalfamilie:Sino-Tibettaans
 Chinees
  Wu 
Skrifstelsel:Chinese karakters
Taalkodes
ISO 639-1:zh
ISO 639-2:chi/zho
ISO 639-3:wuu/zho 
Verspreiding van Wu
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Die woordWúyǔ ("Wu-taal") geskryf inTradisionele Chinese (links) enVereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Wu (Vereenvoudigde Chinees: 吴语,Tradisionele Chinees: 吳語,pinyin:Wúyǔ, letterlik: "Wu-taal") is 'nSino-Tibettaanse taal of 'ndialek vanChinees wat in dieVolksrepubliek China,Hongkong en deur Chinese oorsese gemeenskappe inJapan,Suid-Korea en dieVerenigde State van Amerika gepraat word.

Die taal het sowat 80 miljoen sprekers, veral aan dieYangtzemonding en inSjanghai, en is daarmee die tweede mees verspreide dialek van Chinees naasMandaryns. Dit word veral in die Oos-Chinese provinsiesZhejiang,Jiangsu,Anhui,Jiangxi enFujian gepraat.

Soos die ander Chinese tale word Wu metChinese karakters geskryf.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Chinese, Wu" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2020. Besoek op16 September 2016.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inWu
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wu&oldid=2218005"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp