Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Wrywing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Voertuie seremme gebruik die konsep vandroë wrywing om die voertuig tot 'n stilstand te bring

Wrywing is diekrag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes, vloeistoflae, en materiële elemente wat teen mekaar gly bied.[1]

  • Droë wrywing weerstaan relatiewe beweging tussen twee vasteoppervlakke in kontak. Droë wrywing word onderverdeel in:Statiese wrywing tussen nie-bewegende oppervlakke, enKinetiese wrywing tussen relatief bewegende oppervlakke.
  • Gesmeerde Wrywing is waar 'nsmeermiddel, wat 'n vloeistof is, twee soliede oppervlakke skei.[4][5][6]
  • Parasitiese sleurkrag, is die krag wat die beweging van 'n vloeistof oor die oppervlak van 'n vaste liggaam teenwerk.
  • Interne wrywing is die krag tussen partikels (waaruit die voorwerp bestaan) wat beweging teenwerk in 'n soliede voorwerp terwyl ditvervorm.[3]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. http://www.merriam-webster.com/dictionary/friction
  2. Beer, Ferdinand P.; E. Russel, Johnston, Jr. (1996).Vector Mechanics for Engineers (Sesde uitgawe uitg.). McGraw-Hill. p. 397.ISBN 0-07-297688-8.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  3. 3,03,1Meriam, J. L.; L. G. Kraige (2002).Engineering Mechanics (Vyfde uitgawe uitg.). John Wiley & Sons. p. 328.ISBN 0-471-60293-0.
  4. Ruina, Andy; Rudra Pratap (2002).Introduction to Statics and Dynamics(PDF). Oxford University Press. p. 713.
  5. Hibbeler, R. C. (2007).Engineering Mechanics (Elfde uitgawe uitg.). Pearson, Prentice Hall. p. 393.ISBN 0-13-127146-6.
  6. Soutas-Little, Robert W.; Inman, Balint (2008).Engineering Mechanics. Thomson. p. 329.ISBN 0-495-29610-4.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wrywing&oldid=2458100"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp