Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Wouter Bos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wouter Bos
Wouter Bos
Wouter Bos in 2007

Minister van Finansies
Ampstermyn
22 Februarie2007 – 23 Februarie2010
Eerste ministerJan Peter Balkenende
Voorafgegaan deurGerrit Zalm
Opgevolg deurJan Kees de Jager

Adjunk-Eerste Minister van Nederland
Ampstermyn
22 Februarie2007 – 23 Februarie2010
Eerste ministerJan Peter Balkenende
Voorafgegaan deurGerrit Zalm
Opgevolg deurAndré Rouvoet

Adjunk-minister vir Finansies
Ampstermyn
24 Maart2000 – 22 Julie2002
Eerste ministerWim Kok
Voorafgegaan deurWillem Vermeend
Opgevolg deurSteven van Eijk

Leier van die PvdA
Ampstermyn
17 November2002 – 25 April2010
Voorafgegaan deurAd Melkert
Opgevolg deurJob Cohen

Parlementêre leier van die PvdA in dieTweede Kamer
Ampstermyn
19 November2002 – 22 Februarie2007
Voorafgegaan deurJeltje van Nieuwenhoven
Opgevolg deurJacques Tichelaar

Lid van dieTweede Kamer
Ampstermyn
23 Mei2002 – 22 Februarie2007

Lid van dieTweede Kamer
Ampstermyn
19 Mei1998 – 24 Maart2000

Persoonlike besonderhede
Gebore14 Julie 1963 (1963-07-14) (61 jaar oud)
Vlaardingen,Nederland
Politieke partyPvdA
Eggenoot/-noteBarbara Bos (2002–hede)
Alma materVrije Universiteit Amsterdam
ReligieProtestantisme

Wouter Jacob Bos (Vlaardingen,14 Julie1963) is 'nNederlandsepolitikus. Van 2002 tot 2010 was hy die politieke leier van dieParty van die Arbeid (PvdA).

Bos hetekonomie enpolitieke wetenskap aan dieVrije Universiteit Amsterdam gestudeer. Van 1988 tot 1998 het hy byRoyal Dutch Shell gewerk.

Van 1998 tot 2000 en van 2002 tot 2007 was hy lid van dieTweede Kamer. Van 2000 tot 2002 was hy adjunk-minister van Finansies in die Kok II-kabinet en van 22 Februarie 2007 tot 23 Februarie 2010 minister van Finansies en vise-premier in dieBalkenende IV-kabinet.

Hy is getroud en het drie kinders.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wouter_Bos&oldid=2598016"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp