Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Woordorde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Inlinguistiek, is woordorde tipologie die studie van die sintaktiese onderdele van 'n taal, en hoe verskillende tale verskillende ordes gebruik. Korrelasies tussen ordes wat in verskillendesintaktiese sub-domeine gevind word, is ook van belang. Die primêre woordordes wat van belang is, is diesamestellende orde van'n klousule – die relatiewe orde van die onderwerp, voorwerp, en die werkwoord; die orde van wysigers (byvoeglike naamwoorde, syfers, besitlike voornaamwoorde en hulpwoorde) in 'n frase met 'n selfstandige voornaamwoord; en die orde van bywoorde.

Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Woordorde&oldid=1849158"
Kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp